Die Bloukuifvlieëvanger (Trochocercus cyanomelas) is 'n algemene standvoël in woude, sommige beweeg in die winter na laer gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Blue-mantled Flycatcher.

duimnael|links|Illustrasie

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Vlieëvangers