Die kortstertlaksman (Lanioturdus torquatus) is 'n amper-endemiese algemene standvoël van droë savanne, veral mopanie, doringboom of boswilg. In Suider-Afrika kom die voël in noordwes Namibië voor. Die voël is 15 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-tailed shrike.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Vlieëvangers