Oberspreewald-LausitzWokrejs Górne Błota-Łužyca Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Senftenberg Oppervlakte: 1 216,65 vk km Bevolking: 111 962 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 92 inwoners per vk km Kenteken: OSL, CA, SFB Administratiewe verdeling: 25 munisipaliteite Landrat: Siegurd Heinze (onafhanklik, vir CDU) Amptelike webwerf: osl-online.de Ligging in Brandenburg 250px|center
Oberspreewald-Lausitz (amptelik: Landkreis Oberspreewald-Lausitz, Neder-Sorbies: Wokrejs Górne Błota-Łužyca) is 'n administratiewe distrik in die suide van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit grens in die weste aan Elbe-Elster, in die noorde aan Dahme-Spreewald, in die ooste aan Spree-Neiße en in die suide aan die Saksiese distrikte Bautzen en Meißen.
Kategorie:Distrikte van Brandenburg