Die Maricovlieëvanger (Bradornis mariquensis) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël in halfdorre doringboomsavanne en yl boomveld. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 - 28 gram. Die voël kom voor in die sentrale gedeelte van Suider-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Marico Flycatcher.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Vlieëvangers Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin