Die Donkervlieëvanger (Muscicapa adusta) is 'n algemene standvoël aan woudrande en in ooptes, rivierbos en dig beboste tuine. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Dusky Flycatcher.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Vlieëvangers