NGC 2 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 303 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit lê net suid van NGC 1. Dit is ’n dowwe stelsel met ’n skynbare magnitude van 15.

Verwysings

Eksterne skakels NGC/IC Project

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

0002

Kategorie:Spiraalsterrestelsels Kategorie:Vlieënde Perd