NGC 20 is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Andromeda. Dit is op 8 September 1857 deur die Ierse sterrekundige William Parsons ontdek. Lewis Swift het dit op 20 September 1885 waargeneem. Omdat hulle nie besef het dit is dieselfde vorwerp nie, het dit twee nommers in die New General Catalogue gekry: NGC 20 (Parsons) en NGC 6 (Swift).
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
0020
Kategorie:Lensvormige sterrestelsels Kategorie:Andromeda (sterrebeeld)