Die landeryklopkloppie (Cisticola juncidis) is 'n algemene standvoël in grasveld en landerye, veral in laaggeleë vogtige gebiede met digte graspolle. Dit het 'n baie wye verspreiding in die tropiese, subtropiese en gematigde gebiede van die Ou Wêreld. Die voël word 11 cm groot en weeg dan 9 gram. In Engels staan dit as die zitting cisticola bekend.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bronnelys Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Sangvoëls