NGC 4 is ’n sterrestelsel in die sterrebeeld Visse. Baie min is oor die stelsel bekend. Dit is op 29 November 1864 deur Albert Marth ontdek.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

0004 Kategorie:Lensvormige sterrestelsels Kategorie:Visse (sterrebeeld)