NGC 5 is ’n elliptiese sterrestelsel in die sterrebeeld Andromeda. Dit is op 21 Oktober 1881 deur die sterrekundige Édouard Stephan ontdek.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

0005

Kategorie:Elliptiese sterrestelsels Kategorie:Andromeda (sterrebeeld)