NGC 3 is ’n lensvormige sterrestelsel sowat 179,3 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Visse. Dit het ’n skynbare magnitude van 13,4 en is in 1864 deur Albert Marth ontdek.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

0003 Kategorie:Lensvormige sterrestelsels Kategorie:Visse (sterrebeeld)