Die kleinste klopkloppie (Cisticola ayresii) is 'n algemene standvoël in vogtige kortgrasveld, soms beweeg hulle na laer hoogtes gedurende die winter. Die voël is 9 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ayres cisticola.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls