Die Europese rietsanger (Acrocephalus palustris) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël in welige plantegroei, varing-en-doringwoudrande, rivierruigtes en digte tuine. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marsh warbler.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls