Die Hermanse rietsanger (Acrocephalus scirpaceus) is 'n seldsame Palearkties-broeiende trekvoël en was moontlik misgekyk. Hulle leef in rietplate en welige plantegroei naby water. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 9 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion Reed Warbler.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls