Die Bruinkeelbossanger (Eremomela usticollis) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne. Hulle kom gewoonlik in pare of familiegroepies voor. Die voël is 10 cm groot en weeg 7 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Burnt-necked eremomela.

duimnael|links|Illustrasie deur Joseph Smit

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls