Alethes is 'n genus van voëls in die familie van lysters (Turdidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes). Hulle is klein voëltjies wat in Afrika voorkom en insekte vreet. Volgens sommige bronne word die genus onder die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) geplaas.
Spesies Spesies in die genus sluit in:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Alethe poliocephala Alethe poliophrys Alethe choloensis Alethe fuelleborni - Witborswoudlyster Alethe diademata Alethe castanea
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Lysters