Die Karoospekvreter (Cercomela schlegelii) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Chat.

links|duimnael|'n Jong karoospekvreter in die Noord-Kaap.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spekvreters