Die Hoëveldskaapwagter (Oenanthe pileata) is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n seisoenale besoeker in ander. Die voël verkies kaal, oop plat grond, insluitend grasveld na brande, bewerkte en onlangs geoeste landerye. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 – 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Capped Wheater.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Skaapwagters