Die Isabellaskaapwagter (Oenanthe isabellina) is 'n voël en 'n Palearktiese, broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Botswana op geteken is gedurende 1972. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Isabelline Wheater.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Skaapwagters