Die bontpiek (Myrmecocichla arnotti) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël beperk tot miombo-, mopanie- en kiaatboomveld met 'n oop onderstratum. Hulle kom in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 36 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arnot's chat.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Wagters