Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2 000 meter bo seevlak. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg rockjumper.

duimnael|links|'n Oranjeborsberglyster met 'n ruspe wat sy gevang het.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Rotsspringers