Die Kaapse berglyster (Chaetops frenatus) is endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike hoogtetrekvoël teen rotsagtige hange. Hulle kom gewoonlik in klein groepies voor. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 50 - 72 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape rockjumper.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Rotsspringers