Die Korttoonkliplyster (Monticola brevipes) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en plaaslike nomade op beboste klipperige heuwelhange en klipbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 28 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-toed Rock-Thrush.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lysters