Die Langtoonkliplyster (Monticola explorator) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en hoogtetrekvoël wat in die winter na boomlose, oop grasveld, veral afgebrande grasveld, beweeg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 44 - 51 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sentinel Rock-Thrush.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lysters