Montego Bay is 'n stad in die noordweste van Jamaika met 'n bevolking van 96 488. Die stad is in 1980 deur 'n parlementêre wet gestig en is aan die kus van die Karibiese See geleë.

Lugvervoer Die stad en noordkus van Jamaika word bedien deur die Sangster Internasionale Lughawe.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Jamaika