Die Angolakliplyster (Monticola angolensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en plaaslike nomade in miombo-boomveld en dikwels op heuwelagtige klipperige plekke of tussen granietbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 40 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die miombo rock-thrush.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lysters