Abell 3266 is een van die grootste sterrestelselswerms in die suidelike lugruim en een van die grootste massakonsentrasies in die nabye heelal. Dit is in die Horologium-Reticulum-superswerm geleë.

Die departement van fisika aan die Universiteit van Maryland het ontdek ’n groot massa gas trek deur die swerm met ’n spoed van 750 km/s. Dit het ’n massa van miljarde sonmassas, is sowat 3 miljoen ligjare in deursnee en is een van die grootstes in sy soort.http://www.spacedaily.com/reports/XMM_Newton_Spots_Greatest_Ball_Of_Fire.html XMM-Newton Spots Greatest Ball of Firehttp://www.esa.int/esaSC/SEMWD1AATME_index_0.html XMM-Newton spots the greatest of great balls of fire

Sien ook Abell-katalogus Sterrekundeportaal

Verwysings

Eksterne skakels Abel 3266 op SIMBAD 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

3266 Kategorie:Sterrestelselswerms