duimnael|'n Gewone luislang.

Python kan na een van die volgende verwys:

Python (programmeertaal), 'n oopbron programmeertaal. Python (genus), 'n genus van slange in die familie van luislange (Pythonidae): Afrika-rotsluislang (Python sebae): 2,7 tot 4,6 m lank, maks. soms oor 5 m; Wes-, Sentraal- en Oos-Afrika. Suider-Afrikaanse luislang (Python natalensis): 2,8 tot 4 m lank, maks. soms oor 5 m; Suider-Afrika. Piton, 'n draak in die Griekse mitologie.