duimnael|links|upright|Groottroupant in die Etosha Nasionale Park, Namibië duimnael|regs Die groottroupant (Coracias naevius) is 'n redelik algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in droë doringveld en oop breëblaarboomveld. Die voël is 35 – 40 cm lank en 130 - 210 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Purple Roller.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Troupante Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin