Patric Cilliers (gebore op 3 Maart 1987 in Pietermaritzburg) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel op stut vir die Stormers (in die Superrugbykompetisie) en vir die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks. Hy het al 6 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.

Eksterne skakels

itsrugby.co.uk Cilliers se profiel

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners