Die grysneushoringvoël (Tockus nasutus, onlangs herklassifiseer tot Lophoceros nasutus) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë breëblaarboomveld. Hulle kom dikwels in swerms voor buite die broeiseisoen. Die voël is 44–50 cm lank en weeg 130–220 g. In Engels staan die voël bekend as die African grey hornbill.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakels
Kategorie:Neushoringvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin