Die Noordelike rooibekneushoringvoël (Tockus erythrorhynchus) is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie. Dit word algemeen in savanne en halfdorre boomveld van suidelike Mauritanië tot in Somalië en noordoos-Tanzanië aangetref. Die voël is 38 – 45 cm lank en weeg 100 – 170 g. In Engels staan die voël bekend as die Northern red-billed hornbill.

Fotogalery

Kategorie:Neushoringvoëls