Die Damararooibekneushoringvoël (Tockus damarensis) is amper-endemies en 'n gelokaliseerde algemene standvoël en algemeen in savanne en halfdorre boomveld. Hulle kom ook op heuwelagtige plekke voor. Die voël is 40 – 50 cm lank en weeg 180 - 230 g. In Engels staan die voël bekend as die Damara hornbill.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Neushoringvoëls