Bycanistes is 'n genus van voëls in die familie van neushoringvoëls (Bucerotidae). Die voëls kom slegs in Afrika voor.
Spesies Spesies wat aan die genus behoort sluit in:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Bycanistes albotibialis Bycanistes brevis - Kuifkopboskraai Bycanistes bucinator - Gewone boskraai Bycanistes cylindricus Bycanistes fistulator Bycanistes subcylindricus
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Neushoringvoëls