Die rooibekkakelaar (Phoeniculus purpureus) is 'n algemene standvoël in boomveld, ruigtes en woudrande. Die voël word 32 – 36 cm groot en weeg dan 60 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as Green wood hoopoe.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kakelaars Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin