Phoeniculus is 'n genus van voëls in die familie van kakelaars (Phoeniculidae). Hierdie genus is beperk tot Sub-Sahara Afrika.
Spesies Spesies wat aan die genus behoort sluit in:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Phoeniculus bollei Phoeniculus castaneiceps Phoeniculus damarensis - Perskakelaar Phoeniculus granti Phoeniculus purpureus - Rooibekkakelaar of Gewone kakelaar Phoeniculus somaliensis
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Kakelaars