Groetnis vir die Eerste Minister is 'n Afrikaanse rolprent wat op 24 September 1973 vrygestel is.
Genre Dit is 'n lewensdrama met heelwat komedie in. Die film het geen ouderdomsperk en is geskik vir die hele gesin.
Hoofrolspelers André Laubscher as Manie Griesel Pieter Hauptfleisch Francois de Bruyn Tromp Terre'blanche Johan du Plooy Koos Eloff Ferdinand van Heerden Lulu van der Walt
Storielyn Die agtjarige Manie Griesel vertrek op 'n lang reis om met die Eerste Minister te gaan praat. Sy pa se plaas word deur 'n verwoestende droogte geteister, en hy wil om hulp gaan smeek.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente