Rhinopomastus is 'n genus van voëls in die familie van kakelaars (Phoeniculidae). Die genus omvat drie spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Rhinopomastus aterrimus Rhinopomastus cyanomelas - Swartbekkakelaar Rhinopomastus minor
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Kakelaars