Martin Bezuidenhout (geb. op 29 Oktober 1991 te Orkney) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel op haker vir die Stormers in Superrugby en vir die Goue Leeus in die Curriebeker en Vodacombeker.
Eksterne skakels SARugby-profiel Lions-profiel itsrugby.co.uk-profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Kings rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners