Die Witoorhoutkapper (Stactolaema leucotis) is 'n algemene standvoël in kusbos, dikwels naby watermassas. Die voël is 18 cm groot en weeg 48 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as White-eared Barbet.
duimnael|links|Witoorhoutkapper wat vrugte eet.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Afrika-houtkappers