Die bonthoutkapper (Tricholaema leucomelas) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, veral dorre doringboomveld. Dit is byna endemies aan suider-Afrika. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 25 – 36 gram. In Engels staan dit bekend as die Acacia pied barbet. duimnael|links|Hofmaakroep van die mannetjie, 'n eentonige reeks toet-klanke, soortgelyk aan 'n hoephoep
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Afrika-houtkappers Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin