Die groenhoutkapper (Stactolaema olivacea) is 'n standvoël wat slegs in 'n beperkte gebied in KwaZulu-Natal voorkom, naamlik in die Ngoye-woud naby Mtunzini. Die voël is 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green barbet.
duimnael|links|Illustrasie, 1897
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Afrika-houtkappers