Die Rooiblestinker (Pogoniulus pusillus) is 'n algemene standvoël in kuswoud aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) tot by Maputo. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-fronted tinkerbird.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Afrika-houtkappers