Anderson Simas Luciano (Curitiba, 11 April 1976), beter bekend as Tcheco, is 'n voormalige Brasiliaanse sokkerspeler. Hy het onder meer vir Paraná, Malutrom, Coritiba, Al-Ittihad, Grêmio en Corinthians gespeel.

Erelys Paraná Kampioen van Paraná: 1996, 1997

Malutrom Kampioen van Brasilië - Série C: 2000

Coritiba Kampioen van Paraná: 2003, 2011 en 2012 Kampioen van Brasilië - Série B: 2010

Al-Ittihad King of Saudi Arabia Cup: 2003 Saudi Premier League: 2003 Copa da Ásia: 2004 Liga dos Campeões da AFC: 2004, 2005 Crown Prince Cup: 2004 Arab Champions League: 2005

Grêmio Kampioen van Rio Grande do Sul: 2006 en 2007

Eksterne skakels Futpédia CBF

Kategorie:Brasiliaanse sokkerafrigters Kategorie:Brasiliaanse sokkerspelers Kategorie:Afrigters van die Coritiba-sokkerklub Kategorie:Sokkerspelers van die Coritiba-sokkerklub Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense