Ga-Rankuwa is 'n dorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Die dorp is 37 km noord van Pretoria en val onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng