Lenasia is 'n dorp in suidwestelike Gauteng, in Suid-Afrika. Dit was voorheen, onder die apartheidsregering, uitsluitlik vir Suid-Afrikaanse burgers van oorspronklike Indiese herkoms reserveer. Die dorp is 35 km suidwes van Johannesburg se middestad en brei steeds uit.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Voorstede van Johannesburg