__NOTOC__

Die swartblestinker (Pogoniulus bilineatus) is 'n algemene standvoël in woud, woudrand en digte boomveld. Die voël kom voor aan die ooskus van Suider-Afrika noordwaarts van Oos-Londen af. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 tot 18 gram. In Engels staan dit as die yellow-rumped tinkerbird bekend.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Afrika-houtkappers