Afrika-houtkappers (Lybiidae) is 'n familie van voëls in die orde van spegvoëls (Piciformes). Die familie omvat ongeveer 7 genera met 42 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Hierdie spesies kom in Afrika suid van die Sahara voor, behalwe die uiterste suidwestelike dele van Suid-Afrika.
Taksonomie Die familie bestaan uit die volgende genera:
Genus Buccanodon (1 spesie) Genus Gymnobucco (4 spesies) Genus Lybius (12 spesies van tinkers) Genus Pogoniulus (10 spesies) Genus Stactolaema (3 spesies) Genus Trachyphonus (5 spesies) Genus Tricholaema (6 spesies)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings