Sada in 'n dorp nabygeleë aan Whittlesea in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het 'n inwonertal van 13 493 gedurende die 2011-sensus gehad en is op die R67-pad ongeveer 40 km suid van Komani geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap