Die kleinheuningwyser (Indicator minor) is 'n algemene standvoël in woud, boomveld en digte savanne; ook in tuine. Die voël is 15 cm groot en weeg 25 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser honeyguide.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Heuningwysers